Guest Reviews
“It is very neat, has all the comforts and very modern. I wish we could have stayed longer”
Yvette
Johannesburg
Heerlik gebly. Skoon, en netjies. Lieflike kaggel met hout vir die koue aand. Lekker ingeboude braai met hout voorsien.
Treelands Estate bied waarde vir geld. Vir die res was die verblyf rustig, aangenaam en gemaklik. Ek sal dit enige tyd aanbeveel.
Stefan Grobler
Johannesburg
Aangenaam, ontspanne, skoon en veilig.
Ons het dit baie geniet en sal beslis weer kom. Treelands is netjies en veilig. 'n Ware oase vir reisigers en ook vir 'n paar dae se stilte en rus. Billike pryse en behulpsame personeel.
Andre Nel
Pretoria
Lieflike, moderne, skoon verblyf met alles wat 'n mens benodig onder een dak.
Treelands is baie goed geleë. Dit is stil en rustig. Ons kon oral heen stap. Ons waardeer die feit dat al die gaste mekaar se privaatheid en stilte eerbiedig. Ons sal beslis weer daar oorbly.
Magda du Preez
Johannesburg
Dit was heerlik! Waarde vir geld!
Ons het ons tydjie baie geniet. Dis 'n pragtige en goed toegruste suite. Sal definitief weer van Treelands gebruik maak met ons volgende besoek aan Dullstroom.
Jolene Viljoen
Share This Page